Albertus Kriel van Vereeniging het die treffende foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die eerste gedrukte Vaalweekblad vir 2021 verskyn weer op 13 Januarie. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vakansie op die onderskeie fotoblaaie op die web verskyn het, sal weer in die eerste uitgawe pronk.
Albertus Kriel van Vereeniging het die treffende foto geneem.Pieter Moolman van Naboomspruit, een van die gevorderde fotograwe op die blad, het die pragtige monochroom foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige natuurfoto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto in Tietiesbaai aan die Weskus geneem.Gert Nel (oud-Valie) van Germiston het die pragtige monochroom foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging, het die kleurryke natuurfoto geneem.“Shipwreck” -Devon Lubbe from Risiville, Vereeniging took this beautiful photo at Houtbay Harbour.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kleurryke natuurfoto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige monochroom foto geneem.Hanti Pretorius van Vereeniging het die mooi natuurfoto geneem.Johan Smit van Vanderbijlpark het die oulike foto van sy hondekind Brutus geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige monochroom foto geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige modelfoto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die treffende foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto tydens ‘n uitstappie na Puteri Harbour geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.Marietjie Barnard van Vereeniging het die pragtige natuurfoto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto deur haar huisvenster geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto by Temenos Retreat geneem.Ria Pieterse van Vereeniging het die kleurryke foto geneem.Thys Eigenhuis van Drie Riviere, Vereeniging het die pragtige foto geneem.Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za