Local newsNewsNews

Fotograwe sien alles raak

Die fotograwe hou alles met 'n valkoog dop, vinger op die knoppie. Geniet vandag se foto-versameling.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).

Die eerste gedrukte Vaalweekblad vir 2021 verskyn weer op 13 Januarie. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vakansie op die onderskeie fotoblaaie op die web verskyn het, sal weer in die eerste uitgawe pronk.

Edwin Haasbroek van Anchor Ranch, ‘n plaas tussen Parys en Potchefstroom, het die treffende foto geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Elcke Swanepoel van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Die 17-jarige JC van der Walt van Vereeniging hou daarvan om te eksperimenteer en het die interessante foto geneem.
Joalize Els van Frankfort het die mooi natuurfoto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
June Bartlett van George het die mooi foto tydens ‘n meerkat toer naby Calitsdorp geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad June Bartlett Newborn Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto by Coll de la Botella, Andorra geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto in die Ecopark in Vaalpark geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.
Marietjie Barnard van Vereeniging het die pragtige foto in Heroldsbaai geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi portretfoto van Yvonne Cordier van Vanderbijlpark geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto by Temenos Retreat geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto in die Pilanesberg Natuurreservaat geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die pragtige toneel met sononder vasgevang.
Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die mooi foto geneem.
Shane Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto in Frankfort geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto tydens ‘n onlangse besoek aan Penang geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi toneel in Tietiesbaai aan die Weskus afgeneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging, het die mooi foto in die Krugerwildtuin geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi modelfoto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Danie Mohr van Meyerton het die mooi foto van ‘n duiker by Bass Lake in Henley on Klip geneem.
Thys Eigenhuis van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
 
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button