AmusingNews

Toe proe hy ‘n stadsmeisie se vetkoek en sy wêreld verander…

Ou advertensie laat mense vandag nog skater!

Lukas Meyer, oud-nuusredakteur van Rapport, deel vandag hierdie foto en humoristiese opmerking.
Dis bietjie onduidelik – maar die onderskrif lees: “Pa wou niks weet van stadsmeisies nie. Toe proe hy Sarie se vetkoek!”
Ma lyk in haar skik en Ouboet lag breed.
Dié advertensie in Landbouweekblad kom al van 1967.
Sekere dinge sal ook nooit verander nie. Anchor suurdeeg en vetkoek bly steeds ‘n wenner. Ons lag nog altyd vir dieselfde grappies. En Afrikaners is plesierig, sing Karen Zoid. ????????
**************************************************************
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button