Local newsNewsNews

Week skop af met prag-foto’s

Die week skop af met nog 'n uitstekende foto-versameling danksy die passievolle fotograwe wat daagliks foto's instuur.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).

Die 31ste fotoblad verskyn in die week se Vaalweekblad , 27 Januarie. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Marietjie Collins van Vanderbijlpark het die treffende foto van ‘n luiperd in die Krugerwildtuin geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi monochroom foto geneem.
“The Bridge” – Pieter Moolman van Naboomspruit het die pragtige foto geneem.
“Passop hier is ‘n krokkodil” – Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Rozan Koen van Vaalpark het die mooi monochroom foto van haar dogtertjie geneem.
Susan Erasmus van Barberton het die mooi foto van ‘n aasvoël in die Krugerwildtuin geneem.
Tanya Barnard van Vanderbijlpark het die mooi foto van haar dogter op die strand geneem.
Yolandi Botha van Sasolburg het die mooi foto van ‘n wit tier in die Rhino & Lion Nature Reserve geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige monochroom foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto by ‘n Buddiste-tempel tydens vakansie in Penang geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto op Riversong-plaas geneem.
Buané Cordier (13) van Vanderbijlpark is tans die jongste lid op die blad en het die mooi sonsondergang foto geneem.
Chantené van Rensburg van Meyerton het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi modelfoto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n neushoringvoël wat ‘n stinkgogga gevang het in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n krokkodil by Laer Sabie in die Krugerwildltuin geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi natuurfoto in monochroom geneem.
Jacques le Roux van Heidelberg, een van die professionele fotograwe op die blad, het die mooi foto van die Tsogo Sun Hotel se ingangsportaal in HD-verwerking geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto van die sebras by die Ecopark in Vaalpark geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Johan Goosen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto by Lake Engolasters geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die kunstige monochroom foto geneem.
Lizette Khun van Sasolburg het die mooi foto by Vaal Marina geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi monochroom foto van ‘n  sebra en haar kalf geneem..
Madelein de Jongh van Risiville, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Marietjie Barnard van Vereeniging het die mooi monochroom foto in Knysna geneem.

Back to top button