Local newsNewsNews

Emfuleni se Covid-19 statistieke

Sandra Doyle van Vanderbijlpark het die nuwe statistieke vir geregistreerde COVID-19 gevalle per wyk vir die onderskeie wyke in Emfuleni opdateer.

Sy sê sy het die keer probeer om al 45 wyke in Emfuleni in te sluit om sodoende ‘n meer volledige prentjie te skep. Daar is baie datapunte dus het sy dit in vier tabelle opgedeel. Sy het dit ook beklemtoon dat sy nie die wyke wat sy vandag vir die eerste keer insluit, se vorige getalle/gevalle gehad het nie, aangesien data op spesifieke datums bekend gemaak word en sy dit dus van vandag vir die eerste keer sal kan inlees.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button