Die fotograwe begin die week met 'n kleurryke versameling wat sal help om 'n huppel in sommige lesers se stap terug te sit. Geniet die mooi versameling en sterkte vir die week wat voorlê.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die 33ste fotoblad verskyn in die week se Vaalweekblad, 10 Februarie. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Albertus Kriel van Vereeniging het die treffende foto geskep deur rook af te neem en kunstig in Photoshop te verwerk. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.June Bartlett van George het die mooi foto van haar kat Moxi geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad June Bartlett Newborn Photography.Die 13-jarige Simoné de Bruin van Vanderbijlpark het die skitterende foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).This beautiful photo was taken by Kate Whittam from Vanderbijlpark in the Masai Mara.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging, het die treffende natuurfoto geneem.Marietjie Barnard van Vereeniging het die mooi foto van haar hond Enzo geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi kleure met sononder vasgevang.Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto by Temenos Retreat geneem.“Blou brommers” – Pieter Moolman van Naboomspruit het die kunstige foto geneem. Wie het nou gedink brommers kan so mooi wees?Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto van die bloeisels geneem.Willem Holloway van Vanderbijlpark het die mooi foto met sonopkoms geneem.Nog een van Albertus Kriel van Vereeniging se reeks rookfoto’s wat hy kunstig in Photoshop verwerk het.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi natuurfoto met ryk kleur geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die interessante foto van ‘n laserlig geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die helderkleurige natuurfoto op Riversong-plaas geneem.George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto in sy tuin geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Fransie Stevens van Vereeniging het die besondere makro foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za