Local newsNewsNewsBreaking News

Soektog na gesteelde bakkie

VANDERBIJLPARK. – Daar word gesoek na ’n wit Ford Wildtrack bakkie wat Dinsdagmiddag in Vanderbijlpark gesteel is. Die voertuig is wit en het swart strepe. Die registrasienommer is HSW 237 MP. Mense wat die voertuig sien word gevra om die polisie te skakel.

VANDERBIJLPARK. – Daar word gesoek na ’n wit Ford Wildtrack bakkie wat Dinsdagmiddag in Vanderbijlpark gesteel is.
Die voertuig is wit en het swart strepe. Die registrasienommer is HSW 237 MP. Mense wat die voertuig sien word gevra om die polisie te skakel.

‘n Ou foto van die bakkie wat pas in Vanderbijlpark gesteel is. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button