Local newsNewsNews

Brekende nuus: Mense glo vasgekeer na ramp by Mittal

VANDERBIJLPARK.- ‘n Stemboodskap en foto’s doen tans die ronde op sosiale media dat Battery vier op die Vanderbijlpark-aanleg van ArcelorMittal se “stack” in die vroeë oggend-ure van 17 Februarie inmekaar gestort het en mense in die beheerkamer vasgekeer het. *Hierdie is ‘n ontwikkelende storie en sal opgedateer word sodra meer feite beskikbaar is.     …

VANDERBIJLPARK.- ‘n Stemboodskap en foto’s doen tans die ronde op sosiale media dat Battery vier op die Vanderbijlpark-aanleg van ArcelorMittal se “stack” in die vroeë oggend-ure van 17 Februarie inmekaar gestort het en mense in die beheerkamer vasgekeer het.

*Hierdie is ‘n ontwikkelende storie en sal opgedateer word sodra meer feite beskikbaar is.

Die “stack” van Battery 4 op ArcelorMittal wat inmekaar getuimel het.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button