Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige monochroom foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die 35ste fotoblad het in vandag se uitgawe van Vaalweekblad, 24 Februarie, verskyn. Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige monochroom foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Alida Botha van Deneysville het die pragtige sonopkoms foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die treffende foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskapfoto op Riversong-plaas geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi natuurfoto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging, het die mooi foto by die Klipriviersberg Natuur Reservaat geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.George Stevens van Vereeniging het die buitengewone foto van die uitsig oor die hawe in Dubrovnik, Kroasië geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi modelfoto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, een van die professionele fotograwe op die blad, het die mooi foto van ‘n motor enjin geneem.Jan Putter van Vaalpark het die pragtige foto van ‘n Blousyselbosblommetjie in sy tuin geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto opgestel en afgeneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo while playing golf at the Heron Banks Golf Estate in Vaalpark. Very talented Mrs W!Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto in Dinokeng geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die pragtige silhouette foto van ‘n valk geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Marievale Natuurreservaat geneem.Marietjie Barnard van Vereeniging het die pragtige sonsondergang foto geneem.Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.“Flying Away” – Pieter Moolman van Naboomspruit het die pragtige monochroom foto geneem.Rozan Koen van Vaalpark het die pragtige silhouette foto geneem.Sheron Nienaber van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.Thys Eigenhuis van Drie Riviere, Vereeniging het die kleurryke natuur foto geneem.Yolandi Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za