BusinessNewsSponsored

Botha en Deysel en B-Executive Motors – trotse geskiedenis van 40 jaar

Studente, spaar R2000 met dié advertensie as jy 'n voertuig hier koop!

Studente, spaar R2000 met dié advertensie by Botha Deysel

Met sy lang en trotse geskiedenis van byna vier dekades is Botha & Deysel Executive Motors die vertroude wegspringplek as jy ‘n voertuig wil koop.

Of dit nou ‘n splinternuwe sport- of gesinsmotor is, ‘n klassieke versamelaarsitem, ‘n nuwe of gebruikte sportnuts of die ideale studentewiele, jy gaan dit ongetwyfeld hier vind. Botha & Deysel Executive Motors het tans sowat 400 voertuie in voorraad en as jy nie dadelik jou droomvoertuig hier sien nie, gaan hulle moeite doen om dit vir jou te vind.

Francois van der Wath van Botha & Deysel Executive Motors se bemarkingsafdeling sê daar is tans ‘n wye verskeidenheid kleiner en middelslagvoertuie van verskillende fabrikate in voorraad, wat ideaal sal wees as eerste kar vir matrikulante of studente. Die pryse is sakpas, die voertuie is onlangse modelle en almal kan spog met ekonomiese brandstofverbruik en uitstekende veiligheidskenmerke. Voornemende kliënte kan seker wees dat hulle die beste pryse, persoonlike aandag en voertuie in ‘n uitstekende toestand by Botha & Deysel Executive Motors gaan kry.

Die onderneming is ‘n Absa Goue Handelaar vir 31 opeenvolgende jare en is ook Absa se tophandelaar in gebruikte motors en het die afgelope agt jaar aaneenlopend die ‘n PMR Diamond Arrow-toekenning in Sedibeng ontvang. Daarby is Botha & Deysel Executive Motors ook vereer met ‘n gesogte International Quality Crown Award (goud) van die International BID Quality Convention. Dié toekennings is ‘n bewys van die hoëgehalte en betroubare diens wat jy hier kan verwag.

Besoek Botha & Deysel Executive Motors in Rhodeslaan 19, Vereeniging, of die Vanderbjilparktak (B-Executive) op die hoek van Frikkie Meyerboulevard en die Barragepad, Vanderbijlpark.

Skakel die onderneming se Vereenigingtak by (016) 455 1201 of die Vanderbijlparktak by (016) 100 0196.

 

As jy ‘n student is en in die volgende 2 maande ‘n voertuig by Botha en Deysel / B-Executive Motors koop, toon hierdie advertensie op jou selfoon vir hulle en kry R2000 afslag!

************************************************************************************************  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button