NewsSchools

Mnr. Jerry Fowlds vier 40 jaar in die onderwys!

Mnr. Jerry Fowlds, uithaler onderwyser, geskiedenisnavorser en kultuurkenner van die Vaaldriehoek

Hettie Fowlds van Midvaal skryf:
Vandag is my pa, Jerry Fowlds, 40 jaar lank ‘n onderwyser.
Op 16 Maart 1981 het hy die oggend by Hoërskool Dr Malanin Meyerton ingestap. Hy is ‘n wiskunde handboek in die hand gestop en gesê jou klas is kamer 23.
Dit was die eerste dag van 40 jaar in die onderwys.
Hy was 20 jaar by Hoërskool Dr Malan,
1 jaar by Meyerton High School en 19 jaar by Laerskool Dr Verwoerd, nou bekend as Laerskool Midvaal.
As jy dalk deur my pa se hande is (vir goed of vir sleg????), lewer kommentaar op my plasing. Deel ‘n staaltjie van jou gunsteling gebeurlikheid, in ‘n klas, op ‘n toer of uitstappie. Deel ook die jaar, skool graad en vakke wat jy by my pa gekry het.
Ek gee nie om om van my pa se kollegas ook te hoor nie. ????
Op 40 jaar, Pappie! ????
Mnr. Jerry Fowlds.

*********************************************************

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button