
Die ruimte by die posbusse is haglik en ruik vrot en na riool. Snags slaap hawelose mense daar en los hul slaapgoed en oorskietkos daar gedurende die dag.
Inwoners wat betaal vir posbusse, kry swaar om in hierdie toestand hul weeklikse pos af te haal.
Het Emfuleni Munisipaliteit geen trots nie?
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

