SportSport

Manne van die Baai laat waai

Wen SASRA-titel in Heidelberg.

VANDERBIJLPARK – Die Oostelike Provinsie o17-sewesrugbyspan is tydens die SASRA Interprovinsiale Toernooi wat op die 2 en 3 Oktober by die Heidelberg Volkskool aangbied is as die kampioenspan gekroon.
Die Valke wat gemik het vir ‘n sprokies einde maar kon nie die manne van die baai in die beker-eindstryd tem nie.

Die OP het die kragmeting oortuigend met 38-14 gewen en ses driee in die proses ingeryg.
Limpopo het op sy beurt vir die Goue Leeus met 21-17 in die plaat-eindstryd geklop. Die skild-eindstryd is deur die Valke Uitnodigingspan gewen wat Namibie met 22-17 geklop het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button