Local newsMotoringNationalNewsNewsSport

Drawwers raak “varkerig”

Die Meyerton-atletiekklub het op 1 en 2 Mei 'n groepbyeenkoms gehou waartydens atlete aan uitdagings oor 42.2km, 21.1km, 10km of 5km kon deelneem.

VEREENIGING. – Die atletiekklub wou vir Atletiek Suid-Afrika (ASA) en Atletiek Vaaldriehoek (AVT) wys dat dit moontlik is om ‘n wedloop onder Covid-omstandighede aan te bied.

Die uitdaging het op Saterdag 1 Mei by Lynca Meats begin en geeïndig en op Sondag 2 Mei by Swagga Brewery.

 
Atlete neem deel aan die “Swagging Pig” uitdaging. Foto: Christiaan Cloete

Die naam van byeenkoms – “Swagging Pig” – verwys na die borge wat varkvleis en bier produseer en die byeenkoms moontlik gemaak het.

Twee deelnemers aan die “Swagging Pig” uitdaging. Foto: Christiaan Cloete
Een van die vinniger atlete in aksie by Daleside. Foto: Christiaan Cloete

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button