Local newsNationalNewsNews

Help haweloses en wen dalk ‘n kas

Die organisasie Active Angels hou ‘n lootjietrekking vir liefdadigheid waartydens een gelukkige persoon ’n handgeverfde kas kan wen.

VEREENIGING. – Die lootjies word teen 50 elk vekoop en die oprengste gaan aan Active Angels.

Volgens Magda Louens, die stigter van die liefdadigheidsorganisasie wat ondersteuniging aan hawelose mense bied, is daar in hierdie tyd ’n groot vraag aan kospakkies.

“Ons probeer op hierdie wyse fondse in te samel want die nood is groot en ons kan nie voorbly met die aanvraag na kospakkies nie,” vertel sy.

Besoek die organisasie se Facebookblad vir meer inligting:

https://www.facebook.com/ActiveAngelsreachingdownandliftingeup

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button