Local newsNewsNews

Treffende foto’s in herfskleure

Geniet vandag se puik foto-versameling in pragtige herfskleure.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 50ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (9 Junie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige natuurfoto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die treffende foto geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Melandri du Plessis (11 jaar) van Vaalpark het die mooi foto geneem.

 

Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige kleure in die hemelruim vasgevang.
Monique Ackerman van Sasolburg (Mystic Balance Photography) het die pragtige foto geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die sonsondergang foto tydens ‘n vakansie in Dubai geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige natuurfoto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Bernard du Toit van Riversong-plaas in die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Demi Pretorius van Tulbagh in die Wes-Kaap het die pragtige foto geneem.
George Stevens van Vereeniging het die mooi sonsondergang foto in die Noord-Kaap geneem.
Deone de Ponselle van Meyerton het die oulike foto geneem.
Huibrecht Henning het die pragtige foto op hul plaas in Henley on Klip geneem.
Bernard du Toit van Riversong-plaas in die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi landskap foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button