Local newsNationalNews
Voertuig slaan aan die brand na botsing met versperring
'n Voertuig het Sondag in die vroeë oggendure aan die brand geslaan nadat die bestuurder beheer verloor en teen 'n versperring langs Van Riebeeckstraat gebots het.
VEREENIGING. – Volgens ER24 is niemand ernstig in die ongeluk beseer nie.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
