Die aktrise Shaleen Surtie-Richards, wat veral bekend was vir haar rolle in Fiela se Kind, Generations, 7de Laan en Egoli, is oorlede.
Haar gesin gaan binnekort ‘n volledige persverklaring uitreik.
Shaleen was 66 jaar oud.
Vaalweekblad se innige simpatie aan haar geliefdes. Ons gaan dié talentvolle aktrise baie mis! :-(

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
