Local newsNewsNews

Geen einde aan fotograwe se talent

Week in en week uit bederf die fotograwe Vaalweekbladlesers met pragtige foto's. Dankie aan al die fotograwe wat hul talent met ons deel.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 50ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (9 Junie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Carla Jooste (Kaktus Fotografie) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Demi Pretorius van Tulbagh in die Wes-Kaap het die pragtige foto geneem.
Deone de Ponselle van Meyerton het die kunstige foto geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto in die Marievale Natuurreservaat geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige foto van weerkaatsing op die water geneem.
Janet Janse van Rensburg van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige landskap foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige monochroom foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi rivierfoto in Parys geneem. Dit is die eerste foto wat Karien op die blad deel.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Monique Ackerman van Sasolburg (Mystic Balance Photography) het die mooi foto van ‘n glasogie geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto van ‘n eekhoring geneem.
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Steph Botha van Vanderbijlpark het die pragtige foto op die plaas Rietkuil geneem. Dit is die eerste foto wat Steph op die blad deel.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto van ‘n mot op haar gordyn geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto in Desaru geneem.
Bernard du Toit van Riversong-plaas in die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button