Local newsNationalNewsNews

KYK: Natuurtonele ontvou op rommelhoop

Toe die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit hierdie week nie vullis in Drie Riviere kom verwyder het nie, was dit 'n trop apies wat munt uit die situasie geslaan het.

VEREENIGING. – Volgens raadslid Dalene Venter, wyksraadslid vir Drie Riviere, staak munisipale werkers weer hierdie week.

Rommel hoop op in Drie Riviere terwyl munisipale werkers hierdie week staak. Foto: Christiaan Cloete

Dit het egter nie die trop apies verhoed om ‘n bietjie “vullisverwydering” van hul eie te doen nie…

‘n Trop apies vergader om ‘n vullishoop langs Dee Drive en soek vir hulle ietsie om aan te peusel. Foto: Christiaan Cloete
‘n Blou apie krap in ‘n vullissak vir ietsie om aan te peusel. Foto: Christiaan Cloete

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button