Local newsNationalNewsNews

VIDEO: Duisende inwoners wil wegbreek van Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit

Ongeveer 4 000 inwoners van Drie Riviere (Wyk 1 van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit) het glo reeds aangedui dat hulle ten gunste van 'n samesmelting met die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit is.

VEREENIGING. – DA-raadslide Dalene Venter (Drie Riviere, Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit) en Salome Janse van Rensburg (Risiville, Midvaal Plaaslike Munisipaliteit) was die afgelope paar weke besig met ‘n meningspeiling waarin hul inwoners se gevoel oor so ‘n samesmelting getoets het.

Volgens Venter is baie van Drie Riviere se inwoners moeg vir swak dienslewering in die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit en wil hulle met die goed bestuurde Midvaal Plaaslike Munisipaliteit saamsmelt. 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button