Local newsNewsNews

Luister: Coach Stefan se laaste roerende boodskap aan sy rugbyfamilie

VEREENIGING. – Drie van die grootste liefdes in sy lewe was sy familie, sy rugbyfamilie en die Here. Medelye stroom steeds in op sosiale media in nadat die 47-jarige Stefan Jacobs, hoofafrigter van die Vereeniging Rugbyklub, vroeër vandag aan Covid oorlede is. Jacobs het onlangs in ‘n laaste stemboodskap aan sy rugbyfamilie, sy spelers met …

VEREENIGING. – Drie van die grootste liefdes in sy lewe was sy familie, sy rugbyfamilie en die Here. Medelye stroom steeds in op sosiale media in nadat die 47-jarige Stefan Jacobs, hoofafrigter van die Vereeniging Rugbyklub, vroeër vandag aan Covid oorlede is. Jacobs het onlangs in ‘n laaste stemboodskap aan sy rugbyfamilie, sy spelers met ‘n bybelstuk wat hy voorgelees het bemoedig.  Die roerende stemboodskap getuig van sy geloofoortuigings en dat hy meer as net ‘n rugby-afrigter was. *Vaalweekblad het met vergunning van die Vereeniging Rugbyklub se bestuur toestemming gekry om die roerende stemboodskap te publiseer.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button