Local newsNewsNews
VF Plus herdenk wyle Roydon se heldedaad op Jeugdag
Die VF Plus Gauteng Jeug Dagbestuur het op Nasionale Jeugdag 'n herdenking gedoen aan die Hoërskool Driehoek tragedie.
“Die dag is opgedra aan Roydon Olkers wat nootlotig beseer is nadat hy twee mede-leeringe onder die brug uitgestamp het voordat dit op hulle kon val. Dus is Roydo Olkers ons Jeugdag-held,” lui die mediaverklaring.
Die spesiale kranslegging het omstreeks 10:00 by die HS Driehoek plaasgevind.
“Mag Roydon Olkers se heldedaad vir altyd onthou word en ons almal inspireer. Stil broers, daar stap ‘n man verby”.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

