Local newsNationalNewsNews
Winter se draaipunt bereik!
Dit is vandag 21 Junie wat beteken dat ons min of meer die wintersonstilstand in die suidelike halfrond bereik het. Hierdie jaarlikse gebeurtenis word gekenmerk deur die kortste dag en langste nag van die jaar.
VEREENIGING. – Van hier af sal die dae langer raak en die nagte korter.
Gedurende die wintersonstilstand bereik die aarde se askanteling sy grootste afstand van die son.

Dit beteken egter nie die einde van die koue nie, maar eerder dat winter geleidelik besig is om einde se kant toe te staan en plek te maak vir die lente.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
