LifestyleNews

Vadersdag: ‘Ferdi Welmans, jy is ons super-pa!’

Hierdie is een van die inskrywings vir Vaalweekblad en Ster se Vadersdagwedstryd. Die wenners word op 7 Julie 2021 aangekondig. Die pryse wat gewen kan word, is 'n naweek op die bosveldplaas, Africa Silks Farm; 'n Vlotvaart en ete van Stonehaven, 'n ete en karwas van Dros Vanderbijlpark, en 'n vleis-hamper van La Oma Slaghuis! Om in te skryf, stuur 'n foto en 'n paragraaf oor jou pa of man, sowel as jou naam teen 27 Junie 2021 na 076 454 9256

Ferdi Welmans, Jy is ons superman pa en man vir jou vrou, stabiel, omvou ons met liefde. Jy doen skottelgoed, wasgoed, mop vloere, maak heerlikste kos, dokter as ons siek is, is bobaas braaier. Jy vra niks. Jy gee net, selfs kos vir armes op straathoeke. Staatmaker by jou werk. 27 Junie word jy sestig. Ons salueer jou.

Pa en sy twee dogters

*****************************************************************************************************

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Check Also
Close
Back to top button