LifestyleNews

Vadersdag: Wynand Mostert verdien ‘n blaaskans!

Hierdie is een van die inskrywings vir Vaalweekblad en Ster se Vadersdagwedstryd. Die wenners word op 7 Julie 2021 aangekondig. Die pryse wat gewen kan word, is 'n naweek op die bosveldplaas, Africa Silks Farm; 'n Vlotvaart en ete van Stonehaven, 'n ete en karwas van Dros Vanderbijlpark, en 'n vleis-hamper van La Oma Slaghuis! Om in te skryf, stuur 'n foto en 'n paragraaf oor jou pa of man, sowel as jou naam teen 27 Junie 2021 na 076 454 9256

My man Wynand Mostert verdien n weg breek tydjie: Hy’s n diesel mechanic en hy werk baie hard elke dag – ek self werk en ons kom elke dag laat by die huis dan is dit kos maak, kinders bad en goed reg kry vir volgende dag – ons lewe is so besig dat ons skaars tydjie het vir ons self – ek dink hy kort n blaas kans.

********************************************************************************************************

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Check Also
Close
Back to top button