LifestyleNews

Vadersdagwedstryd: Jonathan, my man, my rots!

Hierdie is een van die inskrywings vir Vaalweekblad en Ster se Vadersdagwedstryd. Die wenners word op 7 Julie 2021 aangekondig. Die pryse wat gewen kan word, is 'n naweek op die bosveldplaas, Africa Silks Farm; 'n Vlotvaart en ete van Stonehaven, 'n ete en karwas van Dros Vanderbijlpark, en 'n vleis-hamper van La Oma Slaghuis! Om in te skryf, stuur 'n foto en 'n paragraaf oor jou pa of man, sowel as jou naam teen 27 Junie 2021 na 076 454 9256

Ons bly in Deneysville en ek moes 5 weke gelede ‘n Anterior Lumbar Fusion rug-operasie in die Kaap ondergaan het. My Man, Jonathan, is ‘n absolute rots. Vandat ek die operasie ondergaan het versorg hy nie net vir my nie, maar ook ons 4 jarige seuntjie. Niks is vir hom moeite nie en hy doen alles met liefde en ‘n glimlag. My Man is ons gesin se held!

***********************************************************************************************************

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Check Also
Close
Back to top button