LifestyleNews

Vadersdagwedstryd: ‘n Man so na aan my hart – my Dad

Hierdie is een van die inskrywings vir Vaalweekblad en Ster se Vadersdagwedstryd. Die wenners word op 7 Julie 2021 aangekondig. Die pryse wat gewen kan word, is 'n naweek op die bosveldplaas, Africa Silks Farm; 'n Vlotvaart en ete van Stonehaven, 'n ete en karwas van Dros Vanderbijlpark, en 'n vleis-hamper van La Oma Slaghuis! Om in te skryf, stuur 'n foto en 'n paragraaf oor jou pa of man, sowel as jou naam teen 27 Junie 2021 na 076 454 9256

‘n Man so na aan my hart – my Dad. Net soos Job in die Bybel het hy nie die lewe altyd maklik gehad nie maar elke dag aangepak – een voet voor die ander. Altyd nederig en behulpsaam teenoor almal. My pa het my geleer wat die waardes van die lewe is en dat ek dit moet behou en dat ons rykdom daar Bo in die Hemel vir ons bymekaar gemaak word.

**********************************************************************************************************

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Check Also
Close
Back to top button