LifestyleNews
Vadersdagwedstryd: Michal van Heerden – ‘n insprasie vir ons almal
Hierdie is een van die inskrywings vir Vaalweekblad en Ster se Vadersdagwedstryd. Die wenners word op 7 Julie 2021 aangekondig. Die pryse wat gewen kan word, is 'n naweek op die bosveldplaas, Africa Silks Farm; 'n Vlotvaart en ete van Stonehaven, 'n ete en karwas van Dros Vanderbijlpark, en 'n vleis-hamper van La Oma Slaghuis! Om in te skryf, stuur 'n foto en 'n paragraaf oor jou pa of man, sowel as jou naam teen 27 Junie 2021 na 076 454 9256

Ek wil graag inskryf vir die kompetisie na Mulberry Lane. Hierdie is my skoonpa, Michal van Heerden. Hierdie oom het my behoefte aan ‘n vaderfiguur in my lewe gevul. Hy is werklik ‘n inspirasie vir almal. Hy is hardwerkend en stel altyd sy familie eerste, dus verdien hy hierdie wegbreek.
Hy skiet graag en is lief vir ‘n vleisie op die vuur. Hy het ‘n goeie sin vir humor maar is tog altyd daar om drukkies uit te deel.

*********************************************************************************************************
