Daar is oomblikke en geleenthede in die lewe wat nooit weer herhaal kan word nie, en dit is hoekom foto's belangrik is. Geniet vandag se prag-versameling met komplimente van Vaalweekblad en die knap fotograwe.
Anke van der Schyff (Kikilove Photography) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 52ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (23 Junie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Anke van der Schyff (Kikilove Photography) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto van haar kat, Sugar, geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi gevreetjie by Mabalingwe afgeneem.Johan Prinsloo van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto by die Emerald Resort & Casino geneem.Emelia Dreyer van Bolton Wold (Midvaal) het die mooi foto in die Meyerton-omgewing geneem.“Sonder krag” – Dylan Orpan van Sasolburg het die kunstige foto in Vaalpark geneem.Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige natuurfoto geneem.Antoinette Smith van Meyerton het die mooi natuurfoto geneem.George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto in die Walter Sisulu Botaniese Tuine geneem.Gert Brits van Vanderbijllpark het die mooi foto geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo in the Kurger National Park.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto in haar tuin geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.Magda Vermeulen van Vereeniging het die pragtige foto by Safari Plains geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto van ‘n meerkat geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.Nico Lombard van Sasolburg het die mooi foto in die Krugerwildtuin geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto naby Santa Cruz geneem.Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi verlowingsfoto geneem.Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.Tobie Kruger van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n hottentotsgod geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die spookagtige nagfoto gneem.Zinta Barnard van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za