Local newsNewsNews

Geveerde vriende en natuurtonele

Die fotograwe skop die week met 'n prag-versameling wat fokus rondom geveerde vriende en natuurtonele. Voorspoed vir die week en bly veilig.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 53ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (30 Junie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n Rooikophoutkapper in Ballito geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi sonsondergang foto in die EcoPark geneem.
George Stevens van Vereeniging het die mooi makro foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Gert Brits van Vanderbijllpark het die mooi foto van ‘n pou geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. Dit is nou lente in Andorra. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die treffende foto op Riversong-plaas geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto van ‘n geveerde vriendjie in die EcoPark geneem.
“Reflections” – Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo in the Kruger National Park.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai, wat ‘n voorliefde het vir voëlfotografie, het die mooi foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi landskap foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Magda Vermeulen van Vereeniging het die mooi foto by Safari Plains geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kleurryke foto geneem.
Nico Lombard van Sasolburg het die pragtige foto in die Krugerwildtuin geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die kunstige natuurfoto geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 082 7025 243.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi landskap foto in Desaru geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
Antoinette Smith van Meyerton het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi in die Walter Sisulu Botaniese Tuine geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die oulike foto geneem.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Irene Cloete van Vaalpark het die mooi foto in die Parys/Weltevreden-omgewing geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button