Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige argitektuur foto van die Johor Parlementsgeboue geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 53ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (30 Junie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige argitektuur foto by die Johor Parlementsgeboue geneem.Nico Lombard van Sasolburg het die skitterende foto in die Krugerwildtuin geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi foto van die sonsondergang oor Linmeyer geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.Deoné de Ponselle van Meyerton het die oulike foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto in St Lucia, KwaZulu-Natal geneem.Gert Brits van Vanderbijllpark het die oulike foto in Buffelspoort geneem.Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto by die EcoPark in Vaalpark geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Johan Prinsloo van Sasolburg het die mooi foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. Dit is nou lente in Andorra. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto by Ngwenya Lodge in Mpumalanga geneem.“Impala Lilies” – Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo in the Kruger National Park.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto in die EcoPark in Vaalpark geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.Monique Ackerman (oud-Sasolburger) – (Mystic Balance Photography) – van Winkelspruit, KwaZulu-Natal het die besondere foto geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto in San Francisco geneem.Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die skattige foto van die hondjie wat die vlakvark dophou geneem.Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Shane Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto op die Glen Donald-kleinhoewes geneem.Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die oulike foto geneem. Kontak haar gerus by 082 7025 243.Zinta Barnard van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za