Local newsNewsNews

Fotograwe geniet hul tyd in die natuur

Dit is duidelik aan vandag se pragtige foto's dat die fotograwe dit geniet om natuurfoto's te neem.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 53ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (30 Junie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

“Bee-eater in action” –  George Stevens van Vereeniging het die skitterende foto in die in Hluhluwe Wildreservaat geneem.
Charné Warren (oud-Valie) wat nou bestuurder en gids by die Makanyane Lodge in Pilanesberg is, het die pragtige foto van ‘n Golden Orb spinnekop geneem.
Karien Kruger van Sasolburg het die pragtige foto tussen Seepunt en Kaapstad geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto van die kolganse naby die Vaalrivier geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. Dit is nou lente in Andorra. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto in die EcoPark in Vaalpark geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto in Parys geneem.
Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo in the Kruger National Park.
Magda Vermeulen van Vereeniging het die mooi foto by Safari Plains geneem.
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto van die verlate vlaktes geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai wat ‘n voorliefde het vir voëlfotografie, het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi natuurfoto tydens vakansie in Desaru geneem.
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto in die Krugerwildtuin geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto in Potchefstroom geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto geneem.
Gert Brits van Vanderbijllpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die pragtige foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button