Local newsNewsNews

So lyk ‘n gebrande transformator

VANDERBIJLPARK. – Die Munic substasie in Tshepiso die hooftoevoer van elektrisiteit aan Vanderbijlpark het Maandagaand, 5 Julie net na 19:00 aan die brand geslaan nadat ‘n transformator ontplof het. Die brandweer het gesukkel om toegang tot die toneel te kry omdat lede van die publiek onbewustelik die pad met voertuie versper het, in hul poging …

VANDERBIJLPARK. – Die Munic substasie in Tshepiso die hooftoevoer van elektrisiteit aan Vanderbijlpark het Maandagaand, 5 Julie net na 19:00 aan die brand geslaan nadat ‘n transformator ontplof het. Die brandweer het gesukkel om toegang tot die toneel te kry omdat lede van die publiek onbewustelik die pad met voertuie versper het, in hul poging om die ramp te aanskou.

So lyk die transformator wat by die Munic substasie in Vanderbijlpark na ‘n ontploffing aan die brand geslaan het. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button