Local newsNewsNews

Fotograwe het ‘n fyn oog vir mooi foto’s

Dit is duidelik aan vandag se prag-versameling dat die fotograwe nie die geleentheid laat verbygaan om 'n mooi foto vas te vang nie.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 54ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (7 Julie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto in die EcoPark in Vaalpark geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto in St Lucia, KwaZulu-Natal geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
“Shepard” – Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
“Weaver” – Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai wat ‘n voorliefde het vir voëlfotografie, het die mooi foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto by die Animal World geneem.
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die pragtige foto geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto in die EcoPark geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto in hul woonkompleks geneem.
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
Bennie Henning van Germiston het die mooi kleure net na sononder vasgevang.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto tydens besoek aan die Krugerwildtuin geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Karien Kruger van Sasolburg het die pragtige foto by ‘n troue geneem.
Dylan Orpan van Sasolburg het die mooi foto sommer met sy selfoon geneem toe ‘n naaldekoker op sy hand gaan sit.
Gert Brits van Vanderbijlpark het die aksiefoto in Ballito geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto in St Lucia geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. Dit is nou lente in Andorra. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskap foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button