Die fotograwe het vandag 'n uitstekende versameling voorsien! Boonop spog die blad met twee nuwelinge wat hul buiging op die blad maak: Leilani Röhrs van Vaalpark en Anjori Steyn van Drie Riviere, Vereeniging.
"Ocean viewing platform" Marna Nel van Napier, Nieu Seeland het die pragtige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 54ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (7 Julie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
“Ocean viewing platform” – Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto geneem. Sy sê Napier lê in ‘n baai, so die see is meestal glad en die grys klippies strand sorg vir goeie kontras as dit bewolk is.Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.“The earth has music for those who listen” – Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die treffende foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto by die Johor Parlementsgeboue geneem.Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.Leilani Röhrs van Vaalpark het die pragtige foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.Anjori Steyn van Drie Riviere het die pragtige foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi atuurfoto geneem.Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto in St Lucia geneem.Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto Riversong-plaas geneem.June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die pragtige foto op ‘n mistige oggend geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai wat ‘n voorliefde het vir voëlfotografie, het die mooi foto geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die pragtige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. Dit is nou lente in Andorra. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Bennie Henning van Germiston het die mooi foto in Potchefstroom geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige natuurfoto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za