NationalNews

WAARSKUWING: Onluste in Vaaldriehoekse dorpe – 12 Julie 2021

Bly vir die oomblik liewer uit die sentrale sakegebiede van Vaaldriehoekse dorpe

WAARSKUWING: Volgens onbevestigde gerugte is daar oproer in Vanderbijlpark se sentrale sakegebied, by die Poskantoor sowel as in die area van DF Malanstraat en Attie Fourie – tot by die Taxi-staanplekke en bushalte.
 
Winkelvensters word glo stukkend geslaan. Vaalweekblad sal meer inligting oor die gerug by die Polisie aanvra. Bly vir die oomblik liewer uit die areas uit. Meer inligting volg binnekort.
 
OPDATERING: Vaalweekblad verneem dat daar ook gerugte van oproer in Sasolburg is. Wees versigtig en vermy liewer vandag die sentrale gebiede van Vaaldriehoekse dorpe.
 
 
 Meer inligting volg sodra ons amptelike feite by die polisie kan kry.
 
Daar is tans ‘n polisie- en weermagteenwoordigheid by verskeie Winkelsentrums in Vanderbijlpark  – Maandag, 11H00, 12 Julie 2021
********************************************************************************************************************************
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button