Local newsNationalNewsNews
Ontbinde lyk in spruit gevind
Die polisie is op 'n toneel by die spruit langs Poustraat in Peacehaven waar die oorblyfsels van 'n man gevind is.
VEREENIGING. – Volgens omstanders het verbygangers die lyk ontdek en die polisie in kennis gestel.
Die lyk lê in die spruit met gedeeltes wat onder water is en gedeeltes wat bo die water uitsteek.
Die kop is erg ontbind, soveel so dat mens die been kan sien. Polisieduikers is glo op pad.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
