Local newsNewsNews

Fotografie: Trefkrag van patrone en lyne

Vandag se spoggerige foto-versameling lê klem op die trefkrag van patrone en lyne in foto's.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 61ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (25 Augustus). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto van die treinspore geneem.
Johan van Schalkwyk van Johannesurg het die treffende foto geneem en kunstig verwerk sodat die patrone nog sterker uitstaan.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die het die mooi foto tydens besoek aan die Kaap geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die besondere foto van ‘n kanarie geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Christell Fouche van Drie Riviere-Oos het die mooi foto op hul roete van Delareyville na Upington geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi patrone kunstige vasgevang. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
“New remodeled Tibetan bridge” – Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die skattige foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto in die EcoPark geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi patroon raakgesien en kunstig vasgevang. Kontak haar gerus by 081 284 3227.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Vandachka Gouws van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpar het die kunstige lyne vasgevang.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi abstrakte foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die kunstige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die besondere landskap foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van die skoenlappers geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto op hul plaas net buitekant Brandfort geneem.
Christell Fouche van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button