June Bartlett van George het die pragtige natuurfoto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 62ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (1 September). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
June Bartlett van George het die pragtige natuurfoto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.“Newtown verlowingsessie” – Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die treffende foto geneem.“Spring” – Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Chantell Strydom (Stydom Photography) van Vredefort het die skitterende portretfoto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel. Kontak haar gerus by 063 820 7663.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die pragtige foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in KwaZulu-Natal geneem.Vandachka Gouws van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi landskap foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem en kunstig verwerk.Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige makro foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die kunstige sonsondergang foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige natuurfoto geneem.Christell Fouche van Drie Riviere-Oos het die besondere sonsondergang foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi natuurfoto geneem.Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijlpark Fotografiese Vereniging, het die asksie foto geneem.Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto in die Austin Roberts-voëlpark geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.John van Schalkwyk van Johannesburg het die treffende foto geneem en kunstig verwerk.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die skitterende foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Christell Fouche van Drie Riviere-Oos het die pragkleure met sononder vasgevang.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n suikerbekkie op ‘n aalwynblom se stam geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto geneem.Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za