Local newsNewsNews

Treffende foto’s in skakerings van bruin

Vandag se foto-versameling is in skaderings van bruin (wat bewys dat bruin nie noodsaaklik boring is nie).

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 62ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (1 September). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Fransie Stevens van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n Geelbekneushoringvoël in Pilanesberg geneem. Fransie en haar man George was jarelange inwoners van Vereeniging, maar het onlangs die Vaal vaarwel geroep.
Gerald Gower van Sasolburg het die skitterende foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige landskap foto by Golden Gate geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Coetsee van Meyerton het pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Petra Stuart captured this beautiful photo on a cold Sunday morning at Loch Vaal.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die pragtige foto tydens die Vintage Glam | Steampunk Open Day geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto van ‘n  portaal in Pretoria geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto tydens ‘n besoek aan Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die besondere foto van die maan geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi stillewe foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem.
Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die modelfoto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227.
Vandachka Gouws van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.
Yolandi Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto op hul plaas net buitekant Brandfort geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die besondere foto in Putuo Village geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto op Uvongo-strand geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige natuurfoto geneem.
Ben Gerber van Vaal Marina het die pragtige foto geneem.
Chantell Strydom (Stydom Photography) van Vredefort het die pragtige foto geneem. Kontak haar gerus by 063 820 7663.
Christell Fouche van Drie Riviere-Oos het die besondere foto tydens hul huidige vakansie geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto op hul plaas net buitekant Brandfort geneem.
Christell Fouche van Drie Riviere-Oos het die pragtige lankdskap foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto van sy viervoetkind geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Kransduif geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button