Die lente het uiteindelik sy opwagting gemaak, en so ook die naweek. Geniet vandag se puik foto-versameling wat deur die passievolle fotograwe moontlik gemaak is.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van 'n meerkat geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 62ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (1 September). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n meerkat geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto by Puteri Harbour geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die skitterende foto geneem. Sy sê hulle word aangemoedig om tydens die inperking te gaan stap vir oefening. Hierdie foto is so 20 minute se stap van haar huis af geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi foto op Uvongo-strand geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.Chantell Strydom (Stydom Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 063 820 7663.Christell Fouche van Drie Riviere-Oos het die besondere foto tydens hul huidige vakansie geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n rooi naaldekoker geneem.Fransie Stevens van Garsfontein het die mooi foto van die tarentale geneem. Fransie en haar man George was jarelange inwoners van Vereeniging, maar het onlangs die Vaal vaarwel geroep.Gerald Gower van Sasolburg het die treffende nywerheidsfoto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Jan Putter van Sasolburg het die mooi foto van ‘n kolgans by die Vaalrivier naby Vaalpark geneem.Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die pragtige foto tydens die Vintage Glam | Steampunk Open Day geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.John van Schalkwyk van Johannesurg het die kunstige foto geneem.June Bartlett van George het die mooi natuurfoto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karien Kruger van Sasolburg het die mooi sonsondergang foto in die bosveld geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige landskap foto in Sant Carles de la Ràpita, Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi natuurfoto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.Louis Mac Pherson for Vanderbijlpark het die mooi aksiefoto geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi pragtige foto geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem.Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die kunstige foto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227.Vandachka Gouws van Vereeniging het die kunstige monochroom foto geneem. Kontak Veejays Lens gerus by 072 0895 906.Yolandi Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die pragtige oomblik vasgevang.Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskap foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van die twee blou sysies wat bad geneem.Christell Fouche van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in die Goegap Natuur Reservaat, Springbok geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za