Local newsNewsNews

Groot versameling foto’s van heinde en ver

Vandag se groot foto-versameling sluit nie net foto's in wat van regoor Suid-Afrika ingestuur is nie, maar ook uit vier ander lande (Andorra, Maleisië, Nieu-Seeland en die VSA). Die groep verwelkom ook vir Jo-Mari Jansen van Vuuren van Parys wat haar eerste spoggerige foto gedeel het.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 63ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (8 September). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.
Jo-Mari Jansen van Vuuren van Parys het die pragtige foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
Louis Mac Pherson van Vanderbijllpark het die skattige foto geneem van die worshond wat grawe dat die stof so staan.
Gerald Gower van Sasolburg het die skitterende foto net op die regte tyd geneem.
June Bartlett van George het die mooi geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Anné Goosen van Sasolburg het die kuntige foto in die EcoPark geneem.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi by die brug by Knysna-meer geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die skitterende foto by die Napier Hill-begraafplaas geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Vandachka Gouws van Vereeniging het die kunstige landskap foto geneem. Kontak Veejays Lens gerus by 072 0895 906.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die kleurryke sonsondergng foto geneem.
Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die pragtige modelfoto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227.
Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto van ‘n reier in vlug geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi lyne raakgesien en pragtig vasgevang.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
Celest van der Schyff (Mienie Fotografie) van Meyerton het die mooi geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Chantell Strydom (Stydom Photography) van Vredefort het die kunstige foto geneem. Kontak haar gerus by 063 820 7663.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Springbok geneem tydens hul onlangse vakansie.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Dawie Kriel van Boschenvaal naby Barrage het die pragtige sonsondergang foto oor die rivier geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n geelvink geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijpark het die mooi foto geneem.
“Camouflage pro” – Fransie Stevens van Garsfontein het die mooi foto geneem.
George Stevens het die mooi foto by die Rathlogo-watergat in die George Stevens geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar het onlangs die Vaal vaarwel geroep en woon nou in Garsfontein.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi troufoto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die pragtige foto tydens die Vintage Glam | Steampunk Open Day geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het di emooi foto in Sant Carles de la Ràpita, Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto op hul plaas net buitekant Brandfort geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Christell Fouche van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Calvinia geneem tydens hul onlangse vakansie.
Bennie Henning van Garsfontein het die mooi sonsongergang in Linmeyer geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n dassie by Klein Kariba geneem.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button