Local newsNewsNews

Motorsport-aksie ter nagedagtenis aan wyle Oosie

VEREENIGING. - Die gebrul van enjins en bestuursvernuf  uit die boonste rakke was Saterdag aan die orde van die dag tydens 'n gedenk-byeenkoms ter nagedagtenis aan Gert Oosthuizen beter bekend as Oosie.

Oosie wat onlangs oorlede is, was vir jare ‘n bekende gesig en baie geliefd as foto- en videograaf onder ovaal-wedrenjaers. Dit was ook duidelik sigbaar aan die aantal jaers wat die gedenk-byeenkoms by Outlaws Ultimate Raceway by die Vaal Skouterrein ondersteun het.

Dit was ‘n geslote byeenkoms, maar al die aksie is tydens die aand op video uitgesaai – net soos Oosie dit sou wou hê.

Die wenners in die onderskeie klasse vir die byeenkoms is:

Ninja Midgets: Rosa in no. 25 op E.W. Hattingh (no. 29) se spoor.

Ninja Midgets

  1. E.W. Hattingh
  2. Cyril Jacobs
  3. Rosa Serios

1660cc

Quintin Erasmus het die derde plek behaal in die 1660cc-klas.
  1. Ruan Nagel
  2. Spanner Pretorius
  3. Quintin Erasmus

Super Saloons

  1. Jan Claassen
  2. Tinus Smith
  3. Jack Smith

Stock Rods

  1. Eonard Grobelaar
  2. Ruando de la Ray
  3. W. Henning

2.L Hotrods

Tokkos Joubert in aksie.
  1. Tokkos Joubert
  2. Kenny Ebersohn
  3. Kabous Venter

Tin Tops

Jonathan Thomas, wenner in die Tin Tops-klas.
  1. Jonathan Thomas
  2. Marius Gouws
  3. Christo Holtshausen

2.1 Modified Saloons

Edward Coetzee jaag voort sonder sy deur. Hy het die derde plek in die 2.1 Modified Sasloon-klas behaal.
  1. Marnus du Plessis
  2. Keagan Maartens
  3. Edward Coetzee

Fotogallery deur Elsje Vermeulen

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button