Local newsNewsNews

Vaalweekblad Bruid van die Jaar-kompetisie

Vaalweekbad se gewilde Bruid van die Jaar-kompetisie is volstoom aan die gang.

Bruide word genooi in te skryf vir Vaalweekblad se gewilde kompetisie. Die reëls is as volg:

• Die bruidsjaar strek vanaf Januarie tot Desember. Alle bruide wat dus van Januarie tot nou getroud is, kan reeds inskryf.

• Bruide moet ‘n inskrywingsvorm voltooi en onderteken.

• Onderhoude sal met bruide gevoer word en daar sal steeds twee finaliste per maand gekies word wat in Vaalweekblad gepubliseer sal word.

• Daar sal nie ‘n stemproses wees nie. • Bruide moet in die Vaaldriehoek woon.

• Geen korrespondensie sal na afloop van die onderhoude en die kompetisie gewissel word nie.

• Die beoordelaars se beslissing is finaal.

Inskrywing moet aan: pvanvuur@media24.com gestuur word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button