Local newsNewsNews

Nog ‘n pragtige foto-versameling

Geniet vandag se foto-versameling met die komplimente van die passievolle fotograwe.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 64ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (15 September). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto tydens vakansie in die Kaap geneem.
Buané Cordier (14) van Vanderbijpark het die pragtige lente foto geneem.
Chantell Strydom (Strydom Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 063 820 7663.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto tydens hul onlangse vakansie geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n blou sysie wat bad geneem.
“Camouflage Pro” – Fransie Stevens van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.
George Stevens het die pragtige foto in die Pilansberg-natuurreservaat geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar het onlangs die Vaal vaarwel geroep en woon nou in Garsfontein.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto in Clarens geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi modelfoto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Jan Putter van Sasolburg het die mooi foto van ‘n bleshoender by die EcoPark geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark, wat ‘n voorliefde vir die natuur het, het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die oulike foto geneem.
Japie Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo of a snoozing hippo in the Kruger National Park.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi by die Kirstenbosch tuin in Kaapstad geneem.
June Bartlett van George het die mooi geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Sant Carles de la Ràpita, Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die kunstige foto by die EcoPark in Vaalpark geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto in haar tuin geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto tydens vakansie in KwaZulu-Natal geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto van ‘n Kaapse glasogie wat onderste-bo aan ‘n tak hang geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die treffende foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.
Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227.
Vandachka Gouws van Vereeniging het die kunstige foto geneem. Kontak Veejays Lens gerus by 072 0895 906.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die oulike foto op hul plaas net buitekant Brandfort geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto in die EcoPark geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda de Beer. het die besondere foto in die Kruger Wildtuin geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige landskap foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto in Uvongo geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto tydens hul onlangse vakansie geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die treffende landskap foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n geelvink geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die oulike foto haar Pitbull, Ragnar, wat ‘n appel aan die stingel rond dra geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button