NewsNews

Valke kelder Rhinoweke

VANDERBIJLAPRK. – Die Valke Rugbyunie het tydens ‘n Uitvoerende Unie Komitee vergadreing wat op 6 September plaasgevind het, besluit dat die beoogde laerskole en hoërskole Rhinoweke nie mag voortgaan nie. Die weke word jaarliks op die Isak Steyl-stadion in Vanderbijlpark aangebied. Jan Wiegand, president van die Valke-rugbyunie, het die volgende redes vir die besluit verstrek: …

VANDERBIJLAPRK. – Die Valke Rugbyunie het tydens ‘n Uitvoerende Unie Komitee vergadreing wat op 6 September plaasgevind het, besluit dat die beoogde laerskole en hoërskole Rhinoweke nie mag voortgaan nie. Die weke word jaarliks op die Isak Steyl-stadion in Vanderbijlpark aangebied. Jan Wiegand, president van die Valke-rugbyunie, het die volgende redes vir die besluit verstrek: SARU  het alle provinsiale spanne se deelname vir 2021 gekanselleer en die die Valke eerbiedig die besluit. Volgens die Valke hou Covid steeds ‘n gevaar vir spelers en ander gesinslede in en kan daar nie ‘n president geskep word om die Rhinoweke te laat voortgaan nie.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button