Local newsNewsNews

Geniet vandag se groot verskeidenheid foto’s

Die fotograwe bederf lesers vandag weer met 'n groot verskeidenheid foto's. Die groep verwelkom ook vir Alicha de Beer van Meyerton wat haar eerste foto op die blad deel.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 64ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (15 September). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Alicha de Beer van Meyerton (Love in a lens photography) het die oulike foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die mooi troufoto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo of a little Francolin.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
George Stevens het die pragtige foto van ‘n vlei-uil in die Rietvlei-natuurreservaat geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi monochroom foto geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi foto by die Victoria Wharf Waterfront geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Rachelle Earle van Deneysville het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.
Rika Schoeman van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem en na sepia verwerk.
Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi monochroom foto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto op hul plaas net buitekant Brandfort geneem.
Vandachka Gouws van Vereeniging het die mooi monochroom foto geneem. Kontak Veejays Lens gerus by 072 0895 906.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige monochroom foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die oulike gesiggie afgeneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto in Mahkota Park in Medini geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi sonsondergang foto in Alberton geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi fot van sy kleinkind geneem.
Buané Cordier (14) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantell Strydom (Strydom Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 063 820 7663.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto tydens hul onlangse vakansie geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi troufoto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die aksie foto by die Ultimate Raceway geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Johan Froneman van Vanderbijlpark, wat ‘n voorliefde vir die natuur het, het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto naby Engolasters Lake, Andorra geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi/hartseer foto van brandskade in die Brandfort omgewing geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in  Kamieskroon geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n  Suidelike waterfiskaal geneem.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button