Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 65ste fotoblad verkyn in die volgende uitgawe van Vaalweekblad (22 September). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Gerald Gower van Sasolburg het die skitterende foto geneem.Alicha de Beer van Meyerton (Love in a lens photography) het die skattige foto geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi stillewe foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die oulike foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Heleen Nel van Meyerton het die mooi foto geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Jan Putter van Vaalpark het die mooi foot van ‘n Europese Spreeu langs die Vaalrivier geneem.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die pragtige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto by die Victoria Wharf Waterfront geneem.“Eastern Golden Weaver” – Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto tydens vakansie in die Kruger Wildtuin geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad om van sy kunswerke te koop.Tobie Kruger van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Vandachka Gouws van Vereeniging het die mooi foto geneem. Kontak Veejays Lens gerus by 072 0895 906.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto op hul plaas net buitekant Brandfort geneem.Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi monochroom foto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto van haar kat, Sugar, geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto geneem.Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die oulike foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.Buané Cordier (14) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chantell Strydom (Strydom Photography) van Vredefort het die mooi foto van Valmarie Volschenk (Miss Teen Vaal Public Choice) geneem. Kontak haar gerus by 063 820 7663.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Colesberg geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Geelvink geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.“Klaar geswem” – Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in die Ordino-area, Andorra geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Rooikeel Byvreter geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za