NewsNews
Driehoek brugramp-held Roydon word vereer
VANDERBIJLPARK. – Roydon Olckers die graad 12 wat in 2019 tydens die HS Driehoek se brugramp-tragedie in 2019 twee leerders se lewens gered het, gaan ‘n nasionale orde ontvang. Dit is die hoogste eerbewys wat ‘n president aan ‘n landsburger kan toeken. Roydon was een van die leerders wat tragies op 1 Februarie in die …

VANDERBIJLPARK. – Roydon Olckers die graad 12 wat in 2019 tydens die HS Driehoek se brugramp-tragedie in 2019 twee leerders se lewens gered het, gaan ‘n nasionale orde ontvang. Dit is die hoogste eerbewys wat ‘n president aan ‘n landsburger kan toeken.
Roydon was een van die leerders wat tragies op 1 Februarie in die ramp gesterf het. Hy het twee mede-leerling uit die pad gestamp waarna die loopbrug op hom en ander leerlinge geval het. Volgens Netwerk24 het die presidensie die aankondiging vroeer vandeesweek gemaak dat die Orde van Mendi op 18 November aan hom toegeken sal word. Foto’s: Netwerk24/IOL

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
